Borsholte

Die borsholte

In die mediese vakterminologie verwys borsholte na 'n volkome afgeslote holte waarin onder meer die hart en longe lê. Dit word omsluit deur die werwelkolom, ribbe, borsbeen, spiere en midderif.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search